Met behulp van die aanlynstelsel kan gebruikers maklik die nuutste data vanaf hul meetsensors met behulp van 'n slimfoon of rekenaar sien
Om 'n werknemer 24/7 te gebruik om u data na te gaan is onprakties. Vir hierdie rede bied ons ook outomatiese waarskuwings aan. As die metings van u sensors die voorafbepaalde drempels oorskry, sal ons u outomaties in kennis stel.
Ons stelsel is ontwerp met die oog op eenvoudige
installasie.
Deur die installasie proses te vereenvoudig,
kan ons 'n oplossing bied wat gebruikers self kan installeer of teen laer koste
installeer.
PQ-Link is saamgestel om aan gebruikers ‘n
eenvoudige, bekostigbare en betroubare platform te verskaf om digitale
monitering van temperatuur en humiditeit te doen. Ons stelsel laat gebruikers
toe om hul intydse monitering data te sien vanaf hulle foon/tablet of tekenaar.
Ons stelsel is eenvoudig om te installeer
en te onderhou. Monitering word gedoen d.m.v. draadlose sensors; hierdie
sensors bevat batterye en stel kliënte in staat om self hulle monitering
stelsel te modifiseer vir hul unieke behoeftes.
Monitor die groei van u hoenderhuise om die korrekte verspreiding van temperatuur en humiditeit te verseker
Koue-ketting bestuur is van kritieke belang in die verwerking van vleis. Monitor u volledige koue-ketting vanaf 'n enkele paneelbord
Verseker dat klante kwaliteit produkte ontvang deur u vleis, suiwelprodukte, roomys, vrugte en groente met behulp van een stelsel te monitor
Die nuutste data is op enige tyd beskikbaar via ons aanlynportaal. 'n Internet-gekoppelde mobiele of desktop-toestel is all wat benodig word
Ons alarmstelsel monitor deurlopend u sensors, as die voorafbepaalde voorwaardes oorskry word sal ons u dadelik in kennis stel.
Die stelsel is ook in staat om veranderlike temperature van hoender boerdery te hanteer.
The data captured by the local device is securely stored on the cloud server, this ensuring historical records of your data and allows for easy viewing and reporting. Charts can be drawn up for custom time ranges and exported as PDF reports.
Is u gereed om die toekoms in te tree?